Lewis Sargent

Lewis Sargent
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-08-19)19 Augustus 1903
Sterfte 19 November 1970 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lewis Sargent (19 Augustus 1903 – 19 November 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Huckleberry Finn (1920), Oliver Twist (1922), The Man from New Mexico (1932), en The New Adventures of Tarzan (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy